This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Verkoops Konsultant

Verkoops Konsultant posisies beskikbaar by ons Vanderbijlpark kantoor. Vereistes: • Matriek • Suid-Afrikaanse ID. • Vlot in Afrikaans of Engels. Verdienste & Voordele: Gemiddelde verdienste van R5 000, wat strek tot en met R14 000 en meer vir top presteerders. Geen ondervinding nodig nie. Gratis opleiding word verskaf. Mentorskap programme: Leierskap, individuele en groep ontwikkelling. Potensiële kliente word verskaf. Bywoning bonus + Kommissie + Aansporings Stel belang? Stuur CV nou aan na: Lizaan.vanWyk@optexgroup.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,