This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Ontvangsdames

Moet dadelik beskikbaar wees. Die pos behels: - Verwelkoming van gaste - Beantwoord van navrae - Hantering van besprekings. Vereistes: - Moet 'n US of UNISA student wees. - Moet vlot in Afrikaans en Engels wees - Moet inslaap na hul skofte snags van 22:30 en tot 07:00 (in geval van noodgevalle of laat/vroë check -in's ). - Moet 'n netjiese voorkoms hê, vriendelik en betroubaar wees. - Hierdie is ‘n junior posisie Pos 1: 4 Middae/aande ‘n week (Woesdag tot en met Saterdag) Pos 2: 3 Middae/aande ‘n week (Sondag tot en met Dinsdag) Skofte begin meestal van 16:00 en soms van 18:00 en eindig om 22:30 Daar moet vanaf 22:30 in die personeel kamer (batchelor flat) ingeslaap word na u skof (sien onder aan advertensie vir besonderhede) Goeie uur tarief asook bystand tarief vir die inslaap word aangebeid. Die personeel kamer is gemeubileer. Daar is gratis Wi-Fi, (vir redelike gebruik). Privaat ingang en badkamer. U hoef slegs u eie beddegoed, toiletware en voedsel te voorsien. Die inslaap na u skof word beskou as deel van die posisie en is verpligtend. U sal ‘n bystand tarief ontvang hiervoor. Die kamer moet die oggend na die laaste skof van die week ontruim word, tot aanvangs van die begin van u volgend skof. Daar is stoorplek vir ‘n fiets of motorfiets, geen parkeer plek vir ‘n kar nie. *Aansoeke nie vergesel deur 'n CV sal nie oorweeg word nie* manager@fynbosguesthouse.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,