This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Representative

Ons is opsoek na 'n rep vir ons evangelisasie bediening. Ons bedien landswyd en benodig iemand wat telefonies en met die gebruik van internet ons kan bystaan. Die perfekte kandidaat sal 'n energieke persoon wees, wat lief is vir die Here, met 'n passie om Sy lig uit te dra. Iemand met goeie selfvertroue en bekend met telefoonetiket. 'n Eerlike persoon wat onafhanklik kan werk en byde Afrikaans en Engels magtig is. Ondervinding as 'n rep sal 'n bonus wees. Die salaris sal vir die eerste drie maande slegs kommissie wees onderhewig aan 'n kwota wat bereik word ( Dit werk dan uit op R6000 met kommissie ). Selfoon uitgawes en internet onkostes sal van week twee af gedek word. Na die proeftydperk sal die salaris R8000 plus kommissie wees, onderhewig aan die bereiking van die kwota. Stuur jou CV na c.moutonprinsloo@gmail.com

Get Alerts
 
To Apply for this Job,