This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Verkoops Agente by UDM International.

Verkoops Agente by UDM International. Word een van die beste verkoops agente by UDM International, ons voorsien graag vir jou volle betaalde opleiding, om jou te help om te groei in 'n besige, hoë produktiewe maatskapy. Die Posisie Opsoek na tuidelike verkoops agente met briljante uithou vermoe om Permanent aan gestel te word na jou 12 weke opleidings program. Werks Ure: Mandaag tot Donderdag 08h30 – 16h30; Vrydag 08h30 – 15h30. Reis Toelaag : UDM International sal tot en met R70.00 per dag by drae, aan jou Gautrain koste Wat jy kan verwag by UDM International Ons bied jou 'n basiese selaris aan met toelae' • UDM verskaf al jou kliente, jy hoef nie kliente te soek nie. • Volle betaalde opleiding word aangebied • Onbeperkte kommissie, met geen “CLAW BACKS” Vereistes • Matriek • Afrikaans en Engels sprekend (Voordelig wees) • Geen kriminele rekord. Maak seker jy gryp hierdie geleentheid en epos jou CV na recruiter14@udm.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,