This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

SENIOR MEGANIESE INGENIEUR / INDUSTRIëLE ONTWERPER

Wynberg, Sandton: SENIOR MEGANIESE INGENIEUR / INDUSTRIëLE ONTWERPER Minimum Vereistes: -Netjies en professionele man, ongeveer 40 – 50 jaar oud -Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels (eerste en tweede tale) -Matriek -Meganiese Ingenieurs Diploma of Graad voltooi -Minimum 5 jaar relevante meganiese ingenieur ondervinding in plaatmetaal of soortgelyke vervaardigingsomgewing verpligtend -Sterk kennis van sweisprosedures -Rekenaarvaardig in 3D CAD-sagteware (Solid Edge verkies) -Bestuurlisensie en eie voertuig -Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings Pligte: -Konsulteer met kliënte om vereistes vir ontwerp vas te stel -Prioritiseer werkslading van junior personneel -Hersien en goedkeur van ontwerpe en vervaardiging tekeninge . -Konseptualiseer, ondersoek en ontwikkel nuwe produkte vir kliënte -Help met vervaardiging van prototipes -Industrialiseer produkte vir massa produksie -Voorlê van ontwerpe en demonstreer prototipes aan kliënte vir goedkeuring. -Implementeer en onderhou gehaltestandaarde Salaris: R 45 000 – R 52 000 bruto (afhangende van relevante ondervinding) Stuur opgedateerde en gedetailleerde CV in Word of PDF formaat (nie as ‘n skakel/”link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui verwysing CR1740 aan en u salarisverwagting in konteks met die aangebiede bedrag. (Stuur ook 'n onlangse foto, en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers aan)

Get Alerts
 
To Apply for this Job,