This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

SENIOR TRANSPORTE SEKRETARESSE

Roodepoort, Johannesburg: SENIOR TRANSPORTE SEKRETARESSE Minimum Vereistes: -Netjiese en professionele dame. -Ten volle tweetalig met goeie Engels vaardigheid -Matriek. -Minimum 10 JAAR ondervinding in Transporte by ‘n regsfirma verpligtend. -Ten volle onafhanklik funksioneerbaar -Deeglike kennis van transporte proses, insluitende opstel, administrasie en finansies. -In staat om ‘n hoë druk werksomgewing te werk -Sterk kantoor-, kliënt- en telefoon etiket -Rekenaargeletterd in MS Office, Ghost Convey, Lexis Convey en CRM. -Stabiele indiensnemingsrekord (geen werkspringers, geen onredelike leemtes in werksrekords, langtermyn indiensneming by vorige werkgewers, ens.) -Kontakbare verwysings. Pligte: -Transporte (ten volle onafhanklik funksioneerbaar) -Opstel van transporte dokumentasie -Hantering van relevante administrasie en finansies -Bou sterk kliënteverhoudinge Salaris: R 18 000 – R 25 000 bruto maksimum (afhangende van relevante ondervinding) Stuur opgedateerde en gedetailleerde CV in Word of PDF formaat (nie as ‘n skakel/”link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui verwysing CR1765 aan en u salarisverwagting in konteks met die aangebiede bedrag. (Stuur ook 'n onlangse foto, en enige verwysingsbriewe wat u het van vorige werkgewers aan)

Get Alerts
 
To Apply for this Job,