This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Onderskywings en Kantoor Assistent

Salaris is onderhandelbaar afhangende van ondervinding en kwalifikasies. *Skoon ITC en kriminele rekord . *Lisensie en eie vervoer . *1 Jaar min ondervinding . *Vorige korttermyn versekering persoonlike lyne ondervinding noodsaaklik, ekstra kommersiele lyne ondervinding sal u aansoek bevoordeel. *Moet onafhanklik kan werk en die kantoor .personeel kan assisteer met daaglikse take. Die volgende inligting moet op die dekbrief saam met aansoek verskaf word: 1. Noem die totale jare ondervinding in motor en nie-motor onderskrywing. 2. Noem jou huidige/vorige salaris (afskrif van vorige salarisstrokie sal verlang word met eerste. onderhoud) 3. Noem die salaris verwagting 4. Verskaf die FAIS en RE sertifikate indien van toepassing. 5. Verskaf 'n afskrif van ID en rybewys. Slegs aansoeke per e-pos sal oorweeg word. Aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was indien u nie binne 4 weke gekontak word nie. Baie dankie. elsabe@bestbrokers.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,