This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

CCTV/ALARM TEGNIKUSTE

ALARM EN CCTV KAMERA TEGNIKUSTE. ‘N SEKURITEITSMAATSKAPPY IN CENTURION benodig Alarm en CCTV Kamera Tegnikuste. Vereistes: Gevorderde kennis met Installasie en onderhoud van ALARMS asook CCTV Kameras. Psira en Saidsa geregistreer. Geldige bestuurderslisensie. Goeie kommunikasievaardighede, netjiese voorkoms. Kandidate kan CV stuur na posts.civa@gmail.com NB: NOTEER ASB DIE POSBESKRYWING IN DIE “SUBJECT” LYN. elmari.b@mwebbiz.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,