This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Oproep Sentrum Agente

  • Ad Placed : 16 Oct 2019 12:45:23
  • Remuneration : PER MONTH
  • Employment Type : Full Time
  • Employment Level : Semi-Skilled
  • Industry :
  • Sales/Marketing
    Telesales
  • Region : Gauteng / Pretoria
  • Company : Libertech

Is jy opsoek na ‘n nuwe uitdaging? Is jy tans werkloos of kort jy werkservaring? Is jy afgetree en opsoek na ‘n aanvullende inkomste? Oorweeg ‘n betrekking as belsentrum verkoopsagent by Libertech. Ons brei ons oproepsentrum uit en vereis dat oproep sentrumagente by ons jong en dinamiese span aansluit. Posisies vir junior, intermediêre en senior oproepsentrumagente beskikbaar. Vereistes: • Praat, lees en skryf Afrikaans en Engels • Basiese rekenaarvaardighede, • Goeie telefoniese etiket, • Goeie interpersoonlike vaardighede • Gretigheid om te leer en te groei. • Eie vervoer Kommissie en basiese salaris is van toepassing en is gebaseer op ervaring en prestasie. Die suksesvolle aansoekers sal verskeie lidmaatskap en produkte bemark. Die kantoor is in Monumentpark, Pretoria. E-pos u CV na werk@libertech.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,