This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Verkoops Verteenwoordiger (Sales rep)

  • Ad Placed : 15 Nov 2019 08:10:00
  • Remuneration : PER MONTH
  • Employment Type : Contract
  • Employment Level : Semi-Skilled
  • Industry :
  • Sales/Marketing
    Field Sales
  • Region : Gauteng / Pretoria
  • Company : Equipped 4 Sport

Benodig n geskikte kandidaat wat self gemotiveerd is vir verkope Kwalifikasies: Graad 12 Rekenaar geletterd, ondervinding in Quick books indien moontlik Afrikaans en Engels sprekend wees en oor uitstekende kommunikasie vaardighede beskik. Minimum van 2 jaar ondervinding in verkope – (korporatiewe klere & sport toerusting) Moet onafhanklik en onder druk kan werk om sperdatums te kan bereik. Lisensie en eie Vervoer. Woonagtig in Pretoria Ervaring in “Corel draw” indien moontlik. Stuur 'n e-pos met CV en foto na admin@equipped4sport.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,