This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Admininstrasie Assistent

Posisie vir afrikaanssprekende administratiewe assistent in Pta Oos. Matriek wiskunde (NIE wiskunde geletterdheid NIE), rekeningkundige aanleg, kennis van debiteure & krediteure. Moet rekenaargeletterd wees. Salaris is onderhandelbaar afhangend van ondervinding. Stuur asb CV na mjsrek@gmail.com

Get Alerts
 
To Apply for this Job,