This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Administrasie Assistent

Posisie vir AFRIKAANSSPREKENDE administratiewe assistent in Pretoria Oos. Matriek wiskunde (NIE WISKUNDE GELETTERDHEID NIE!). Rekeningkundige aanleg, kennis van debiteure en krediteure. Rekenaargeletterd. Salaris onderhandelbaar afhangend van ondervinding. Stuur cv na mjsrek@gmail.com

Get Alerts
 
To Apply for this Job,