This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Litigasie Sekretaresse

  • Ad Placed : 22 Oct 2018 11:14:56
  • Remuneration : R 13000 - R 15000 - PER MONTH
  • Employment Type : Full Time
  • Industry :
  • Legal
    Legal Secretary/Typist
  • Region : Gauteng / Pretoria
  • Company : Cora O'Neil Recruitment Agency

Brooklyn, Pretoria: LITIGASIE SEKRETARESSE Minimum Vereistes: -Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels. -Matriek / Graad 12. -Ongeveer 5 jaar ondervinding in Hooggeregshof en Landdroshof tik by 'n prokureursfirma -Onafhanklik funksioneerbaar -Rekenaargeletterd. -Diktafoon tik ondervinding -Betroubaar. -Vinnige en akkurate tikspoed. -Stabiele diensrekord. -Om spoedig moontlik diens te aanvaar Pligte: -Opstel en tik van Hooggeregshof en Landdroshof Litigasie dokumente. -Opstel en tik van kennisgewings en pleitstukke -Diktafoon tik. -Algemene sekretariele funksies Salaris: R 13 000.00 – R 15 000.00 bruto. E-pos gedetaileerde CV in Word of PDF formaat (nie as 'n skakel/"link") na oneilc@telkomsa.net en dui Verwysing CR1619 en jou salarisverwagting aan.

Get Alerts
 
To Apply for this Job,