This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

KANDIDAAT PROKUREUR

  • Ad Placed : 13 Jan 2020 11:14:40
  • Remuneration : R 6000 - R 7000 - PER MONTH
  • Employment Type : Contract
  • Industry :
  • Legal
    Legal Clerical
  • Region : Gauteng / Pretoria
  • Company : Cora O'Neil Recruitment Agency

Lynnwood Glen, Pretoria: KANDIDAAT PROKUREUR Minimum Vereistes: -Netjiese en professionele Afrikaanssprekende man -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte basis) -Matriek -LLB Graad voltooi -Geldige bestuurlisensie en eie voertuig Pligte: -Algemene kandidaat prokureur / klerkskap take -Blootselling aan regsvelde soos voorgeskryf deur die Prokureurswet vir toelating as prokureur -Liasseer van dokumente by Howe -Algemene administratiewe take -Opstel van regsdokumentasie in Afrikaans en Engels Salaris: R 6 000.00 – R 7 000.00 bruto Stuur opgedateerde en gedetailleerde CV in Word of PDF formaat (nie as ‘n skakel/”link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui verwysing CR1742 aan en u salarisverwagting in konteks met die aangebiede bedrag. (Stuur ook 'n onlangse foto en ‘n afskrif van u amptelike Akademiese Rekord aan)

Get Alerts
 
To Apply for this Job,