This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Au Pair

Opsoek na n baie liefdevolle en bekwame Au-Pair vir 3 kinders op Laerskool. Vanaf 13h30 in die middae tot 18h00 saans. Take sal wees om kinders by die skool op te tel, na verskillende aktiwiteite neem, help en toesien met huiswerk, take en leerwerk. Langtermyn asb. Eie vervoer met lisensie. Ondervinding met Laerskool kinders n groot plus! R4,000 per maand + R1,000 petrol geld. hs0766006722@gmail.com

Get Alerts
 
To Apply for this Job,