This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Debiteure/Krediteure Junior Klerk

Debiteure/Krediteure Junior Klerk Kwalifikasie: · Matriek Rekeningkunde en Tersieere Opleiding · Rekonsiliasies van Rekeninge · Invorderings ervaring · Finansieele Stelsel ervaring, bv. Pastell Acc of OMNI Acc. · Tweetalig · Goeie kommunikasie en onderhandelings vermoe. · Moet eie vervoer he. Salaris: Onderhandelbaar. Sal bespreek word met onderhoud. Beskikbaarheid: Onmiddelik. Salary R2000 - R5000. elizedup@adhoc.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,