This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Call Centre Admin Agent

“Call Centre Agent” permanente posisie beskikbaar vir persone ouderdom 35jaar+ in Pretoria (Lydiana) Pligte / sleutelfunksies: • Matriek • Hanteer kliënt navrae professioneel deur middel van multi-kanaal omgewing; telefoon-, e-pos- en webnavrae. • Lig kliënte in deur prosedures te verduidelik; beantwoording van vrae; inligting verskaf. • Data verwerking: sterk rekenaargeletterdheid (MS word, Excel en outlook) • Oproepsentrum ondervinding sal n voordeel wees. • Tweetalige: Afrikaans 1ste taal en ook baie goed engels sprekend wees. • Vinnige, akkurate tikvaardighede. • Vermoë om jou tyd te beplan. • Vermoë om onafhanklik of as deel van 'n samehangende kantoorspan te werk • Vermoë om in n oop plan omgewing te werk • Aandag vir detail (akkuraatheid) • Interpersoonlike Vaardighede (Selfmotivering, Integriteit, ens.) • Administratief sterk wees • Salaris sal in onderhoud bespreek word t.o.v ondervinding. • Pos is dadelik beskikbaar. Stuur asb CV na: akleynhans74@gmail.com

Get Alerts
 
To Apply for this Job,