This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Telesales

AMS is opsoek na jong man wat kar parte ken en nie bang is vir n uitdaging nie Hy moet die volgende hê vir die pos: Kennis van kar parte Verkope n bonus Sober gewoontes Eie vervoer – GEEN LAAT KOMBERS + moet in Pretoria woon. Werk alleenlik op kommissie tot n latere stadium Geen kans vaters Moet asb my NIE op facebook kontak of enige plek vir die pos nie stuur alleenlik CV na allmercspares.chandre@gmail.com

Get Alerts
 
To Apply for this Job,