This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Kandidaat Prokureur

Regs Konsultant. Salaris hang af van ondervinding en kwalifikasie. Persoon moet gekwalifiseer wees as 'n prokureur of planne he om te kwalifiseer in die toekoms. Jy sal kontrakte opstel, boedels beredder, testamente opstel, trusts registreer en ander diverse regswerk. Jy sal deel wees van 'n span van 5 mense. Jy moet rekenaarvaardig wees en bereid wees om te leer. Ons sal jou oplei in die tipe werk wat ons doen. Pretoria North. gerdie@amaxsa.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,