This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Prokureur

Vereistes: • Moet Tweetalig wees (Afrikaans & Engels) • Eie betroubare vervoer en geldige bestuurslisensie . • Moet meer as een jaar ondervinding hê as ‘n toegelate prokureur. • Moet litigasie ondervinding hê. Salaris hang af van ondervinding en kwalifikasie. Slegs kandidate wat die kortlys behaal het, sal gekontak word. Sluitingsdatum: • 31 Oktober 2019. Stuur volle CV na: gerdie@amaxsa.co.za Verwysing: Prokureur

Get Alerts
 
To Apply for this Job,