This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Electrician

Billion Electrical is dringend opsoek na n 2 elektrisiens Hulle moet n min van 5 jaar Huisbedrading ,Foutnasporing in Enkel fase sowel as Drie Fase en COC Inspeksie Ondervinding he asook ondervinding in Elektriese Heinings . Aansoekers moet in Pretoria woonagtig wees . Billion Electrical is gelee in Montana Pretoria Noord.

Get Alerts
 
To Apply for this Job,