This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Oogkundige Assistent

Ons is ‘n professionele oogkundige praktyk in die Moot wat opsoek is na ‘n jong dame tussen die ouderdom van 20 en 30 wat lief is vir mense, hardwerkend en ambisieus is om by ons span aan te sluit. Kandidate moet ten volle tweetalig wees, matriek geslaag het en ‘n gelde bestuurlisensie en kar hê. Salaris is onderhandelbaar volgens ervaring. jobs.optom@gmail.com

Get Alerts
 
To Apply for this Job,