This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Kantoor Assistent

B P Botha Elektries benodig dringend n dinamiese tweetalige kantoor assistent tussen die ouderdom van 25 en 40 jaar om aan te sluit en deel te vorm van die ondersteuning span vir ons dinamiese elektriese span Sy moet rekenaar vaardig wees met goeie telefoon etiket, krediteure en debiteure kan behartig sowel as ondervinding in bemarking he. Salaris is hoogs onderhandelbaar afhangende van ondervinding. bpbookkeeping99@gmail.com

Get Alerts
 
To Apply for this Job,