This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

ADMIN ASSISTENT

Moet goeie organiseering en liaseering eienskappe hê Moet kan prioritiseer en akkurate beplanning doen Moet geduld hê en saam verskillende persoonlikhede kan werk. Rekenaar geletterd wees (Excel, Word & Outlook) Moet ten volle tweetaling wees (Afrikaans & Engels) Telefoon etikette. Eie vervoer met lesensie. Moet oortyd kan werk indien nodig. 3 Maande probasie (kan permanent aangestel word afhangend van probasie periode) Fabriek is geleë in Rosslyn, Pretoria. Ons perseel is 'n rookvrye area. Salaris = R7000.00 tot R8000.00pm afhangend van ondervinding. Stuur asseblief opgedateerde CV saam met 'n onlangse foto na jennyb@getec.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,