This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Marketing / Sales Consultant

Opsoek na 'n nuwe uitdaging vir 2020? Bemarking / Verkoopskonsultant pos beskikbaar! - Wil jy jou eie dagboek bepaal? - Wil jy jou eie salaris bepaal? - Flexi-tyd. Stuur vir ons jou CV as jy aan die volgende voldoen: - 2 jaar ondervinding - Eie vervoer - Eie internet - Eie foon. Stuur jou CV aan: office@100percentschool.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,