This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Teacher

- Die Kinderdorpie Kleuterskool in Garsfontein Oos, Pretoria het ‘n posisie beskikbaar vir die 2-3 jarige klassie. - Ondervinding in ‘n 2-3 jaar klas. - Ondervinding in ‘potty training’ - Ondervinding met 2 – 3 jarige beplanning. - Verkieslik ouderdom tussen 26 – 40 jaar - Ure en salaris sal bespreek word in onderhoud. Pos Beskikbaar: 1 Julie 2019 Stuur asb CV’s na diekinderdorpie@gmail.com

Get Alerts
 
To Apply for this Job,