This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Ontvangs / Admin

Moet rekenaar vaardig wees en moet goeie kennis he van die MS Office rekenaar programme soos Excel, Word, en Outlook. Moet Afrikaans en Engels goed kan praat en kan reg kan spel in beide tale. Basiese kennis van Photoshop of Corel Draw sal in jou guns tel. Nie-rokers en skoon kriminele record. Onmiddelik beskikbaar. Garsfontein. Pretoria. Stuur CV en ID afskrif na admin@trophymb.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,