This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Kombuis Installeerders / Kitchen Installer

Installasie van Kombuis, Ingeboude Kaste, Badkamer kaste ens; Effektiewe tydsbestuur & projekbestuur; Kwaliteit kontrole tydens en na installasies; Minimum 5 jaar ervaring en verwysings; Kode 8 Bestuurslisensie (Kode 10 Voordelig); Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels (Afrika-taal bonus); Hardwerkend, netjies en georganiseerd; Uitstekende kennis van houtsoorte & materiale; Goeie kommunikasie vaardighede; Beskik oor Integriteit; Gesond en in staat om FISIES hard te werk; designs@ecwoodworth.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,