This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

SAGTEWARE-ONTWIKKELAAR

PYTHON, DJANGO en C++ SAGTEWARE-ONTWIKKELAAR. Aanstelling: Permanent Ligging: Meyerspark, Pretoria-Oos Salaris: R 20 000 – R 40 000 – onderhandelbaar Byvoordele: Voorsorgfonds Kwalifikasie: Verwante Sagteware-ontwikkeling Graad / Diploma ‘n vereiste. Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans – lees, praat en skryf. Ons kliënt is op soek na ingang- tot middelvlak sagteware-ontwikkelaars in Pretoria. Suksesvolle kandidate sal betrokke wees by die ontwikkeling van finansiële sagteware vir inoveerende finansiële dienste deur middel van aanlyn webwerf oplossings. Dinamiese omgewing. Kennis van die volgende gevestigde programmeringsprosedures en tale benodig: • C + + • Python • Django Aangstelling so gou moontlik. Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur ‘n Microsoft Word-formaat CV na cvdata@mweb.co.za, onderwerp ”Sagteware-Ontwikkelaar”, noem jou salaris verwagting. Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol. OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT 1990) Kontaknommer: 0123483218 Epos: cvdata@mweb.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,