This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Skoonheidsterapeut/Somatoloog

Ons besige, gevestigde skoonheids salon is opsoek na 'n gekwalifiseerde skoonheidsterapeut. Moet die volgende bahandelinge met selfvertroue kan doen: mani, pedi, waxing, masserings, facials. Lashes en naels is 'n bonus! Die dame moet prefessioneel wees en onder druk kan werk, soms is dit baie besig! Goeie tydhouding en kommunikasie is baie belanrik. Indien jy 'n professionele omgewing soek om in te werk en steeds onafhanklik na jou kliente kan omsien, is JY die een wat ons soek! Stuur jou CV na: info@bodycare.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,