This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

SAICA KLERK

SAICA KLERK (South African Institute for Chartered Accountants) 1 Pos is dadelik beskikbaar, 2 poste is beskikbaar vir Januarie 2020! Aanstelling: Permanent Ligging: Verskreie poste by Rekenmeesters firmas in Pretoria en Centruion area. Salaris: Markverwant Opsoek na studente wat einde 2019 BCom Rekeningkunde graad voltooi met CA akkreditasie. STR (CTA) sal 'n aanbeveling wees. Stuur asseblief jou CV, volledige akademiese rekords, matriekertifikaat en afskrif van bestuurslisensie. Moet 100% Afrikaans kan praat, lees en skryf. Bestuurslisensie noodsaaklik. Poste is beskikbaar by verskeie gevestigde CA Ouditeursfirmas in Pretoria en Centurion area. Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur ‘n Microsoft Word-formaat CV na cvdata@mweb.co.za, onderwerp ”SAICA Klerk”, noem jou salaris verwagting. Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol. OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT 1990) Kontaknommer: 0123483218 Epos: cvdata@mweb.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,