This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Veterinary Receptionist

Op soek na ‘n ERVARE veearts praktyk ontvangsdame: Vorige praktyk ervaring sal voordelig wees. Skof 10.30 – 18.30 Maandag – Vrydag. (Werk elke 2de naweek) Eie vervoer. Moet ten volle tweetalig wees (Afr & Eng) Dames tussen 28 en 40 jaar. Moet hulpvaardig met alle soorte diere wees (Honde, katte, voëls, slange ens) Minimum Graad 12. Salaris onderhandelbaar Dadelik beskikbaar. Epos CV met dekbrief, verwysings en foto na: info@accuvet.co.za Sluitings datum 8 Augustus Indien suksesvol sal Accuvet jou skakel

Get Alerts
 
To Apply for this Job,