This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Practice Administrator

Veearts praktyk opsoek na 'n bekwame administreerder om voorraad te beheer i.v.m.bestellings plaas, inpak, uitpak, fakture prosesseer en boekhou. Persoon moet matriek sertifikaat hê, Pastel vaardig wees, boekhou ondervinding hê, gesond om swaar items van 20kg te kan optel en nie-allergies vir medikasies of chemikalië wees nie. Ten volle tweetalig. Werksure: Maand - Vryd 8:00 - 13:00, maar 8 dae per maand van 5:00 - 13:00. Epos CV, matrieksertifikaat en ID. Gewillig om kriminele rekord en krediet rekord te ontbloot. porcivet.svl@gmail.com

Get Alerts
 
To Apply for this Job,