This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNIDGE DAGDIENS

  • Ad Placed : 15 Oct 2018 15:01:50
  • Remuneration : R 9500 - R 10000 - PER MONTH
  • Employment Type : Full Time
  • Employment Level : Professional
  • Industry :
  • Professions
    NGO
  • Region : Gauteng / Pretoria / Pretoria City
  • Company : Das Deutsche Altersheim

(3/4 POS) - JAN 2019. Ons benodig deeltyds die dienste van n Geregistreerde Verpleegkunidge by die Deutsches Senioren Wohnheim (aftree-oord) in Groenkloof, Pretoria Die suksesvolle kandidaat moet oor goeie interpersoonlike en organisatoriese vaardighede beskik met n spesiale blangstelling in ouer persone. Moet Engels en Afrikaans of Duits magtig wees. Vorige gerontologiese verpleegervaring sal n sterk aanbeveling wees. Onderhandelbare salaris met basiese .diensvoorwaardes en voorsorgfonds. E-pos CV na: dsw@lantic.net Sluitings datum: 30 Oktober 2018

Get Alerts
 
To Apply for this Job,