This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Algemene Kantoor werk

Algemene Kantoor werk Junior pos beskikbaar in Polokwane vir goed georganiseerde jong persoon met rekenaar ondervinding. Werk behels hoofsaaklik vaslegging van data. Pos onmiddellik beskikbaar. E-mail CV en salaris verlang na johan@think-smart.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,