This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Locum Dokter

Description Ons is dringend op soek na ‘n locum dokter om te help met beskikbare skofte vir Ongevalle skofte by Staats Hospitale in die Wes Kaap. Kwalifikasie: • MBChB of soortgelyke kwalifikasie. • Moet geregistreer wees by “Health Professional Council of South Africa” (HPCSA) Vereistes vir Registrasie: • Opgedateerde CV (Lys alle verpligtinge en verantwoordlikhede onder elke instansie) • `n Gesertifiseerde afskrif van u kwalifikasies: Graad / Diploma / Sertifikaat ( nie langer as drie (3) maande nie) • Afskrif van ID (Indien u nie `n Suid-Afrikaanse burger is nie, verskaf asseblief paspoort en werk / studiepermit) • Nuwe opgedateerde sertifikaat en kaart van jou raad, Bv: HPCSA, SAPC, ens. Indien u belangstel in die bogenoemde posisie is, stuur al die nodige dokumente aan tessaj@allmed.co.za. Salary: RMarket Related Job Reference #: Locum Dokter Consultant Name: Allmed PVT/MP

Get Alerts
 
To Apply for this Job,