This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Tutor

Halfdag (oggend) pos beskikbaar in Midrand. Tutor vir 2 tuisskool seuns. Verpligtinge sluit in mentor, hulp en ondersteun, aktiwiteite af&oplaai. Verpligtinge sluit nie noodwendig les gee en kurrikulum beplanning in nie. Vanaf Julie. Bestuurslisensie en eie vervoer verpligtend.  Salaris R6000-R6500 afhangende van ondervinding. Stuur CV na info@keyfinancial.co.za vir meer inligting.

Get Alerts
 
To Apply for this Job,