This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

TUISVERSORGER BENODIG

Tuisversorger benodig vir 'n persoon in Middelburg - Mpumalanga. die tuisversorger moet 'n vriendelike, eerlike en toegewyde persoon wees. pligte sluit in fisiese versorging, kosmaak, vervoer, hulp met oefeninge, ens daarsal heelwat vrye tyd beskikbaar wees. die werkgewer is 'n rustige en aangename mens. die salaris is onderhandelbaar. inwoning word verskaf. kontak 0825525484 /sassenbergelma@gmail.com

Get Alerts
 
To Apply for this Job,