This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Tegniese Verkoops Adviseur

Diere Voer Industrie Tegniese Verkoops Adviseur benodig. Moet oor relevante kwalifikasie bv N.Dip of Bsc Graad in Landbou of soortgelyke industrie beskik en 1 jaar of meer ervaring in bermarking en verkope he. Pos in Ooste van JHB. Die pos behels baie reis werk in SA. Salaris R20 000 - R35 000 per Maand en reis toelaag en na 3 jaar is daar aandele in die firma wat aangebied word aan alle personeel. Goeie groei potensiaal. cv@twrecruitment.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,