This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

IT VERKOOPSVERTEENWOORDIGER

  • Ad Placed : 13 Jan 2020 08:31:17
  • Remuneration : R 10000 - R 20000 - PER MONTH
  • Employment Type : Full Time
  • Industry :
  • IT/Computer
    IT Sales
  • Region : Gauteng / Johannesburg
  • Company : Cora O'Neil Recruitment Agency

Lyndhurst, Johannesburg: IT VERKOOPSVERTEENWOORDIGER. Minimum Vereistes: -Netjies en professionele man. -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte basis) -Matriek. -Tersiêre kwalifikasie verpligtend (Diploma of hoër – Nie Sertifikaat nie), van ‘n erkende instansie -Minimum 2 jaar verkope ondervinding in IT en/of Telekommunikasie produkte en dienste, of gedetaileerd produkte in tegniese industrie verpligtend. -Woonagtig binne 20km vab Lyndhurst, Jhb (naby Balfour Park Winkelsentrum) -Eie betroubare voertuig verpligtend. -Stabiele indiensnemingsrekord (geen werkspringers, geen onredelike leemtes in werksrekords, langtermyn indiensneming by vorige werkgewers, ens.) -Kontakbare verwysings Pligte: -Verkope van IT en/of Telekommunikasie produkte en diense vir gevestige Telekommunikasie maatskappy (Gemagtigde handelaars vir Panasonic, Samsung en ander bekende verskaffers in die telekommunikasie- en IT industrie) -Reis na kliënte -Werf nuwe kliënte en onderhou bestaande kliënte verhoudinge -Volle verkope funksies (Ontmoet kliënte, administrasie, sluit van transaksies ens.) Salaris: R 10 000 - R 20 000 bruto basies maksimum (afhangende van relevante ondervinding) + Kommissie. Stuur opgedateerde en gedetailleerde CV in Word of PDF formaat (nie as ‘n skakel/”link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui verwysing CR1733 aan en u salarisverwagting in konteks met die aangebiede bedrag.

Get Alerts
 
To Apply for this Job,