This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Housekeeper

Ons is op soek na ‘n persoon huishulp wat kan kook en wat ‘n geldige bestuurslisensie besit. Die take in die huis sluit klere was en stryk in en algemene huis skoon hou take. Ons het ‘n klein tuin wat ook instand gehou moet word so wel as inkopies te doen van tyd tot tyd waarvoor ons ‘n motor kar beskikbaar het. Ons het ‘n bacherol woonstel vir die suksesvolle applikant om te bewoon wat dan ingesluit sal word in die vegoedings pakket saam met maaltye. Ons wil, weens die behoefte om iemand met ervaring te kry, graag vra om net applikante tussen 25 en 35 jaar oud te sien vir hierdie posisie. Die huis is in Reebok, Mosselbaai geleë. Stuur asseblief jou CV aan quentin@rustopak.com

Get Alerts
 
To Apply for this Job,