This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

INSTANDHOUDINGS BESTUURDER

Gevestigde Veevoer ondernemimg vanaf 1942 te Amersfoort, Mpumalanga, verlang die dienste van ‘n Instandhoudings Bestuurder/ Metaalwerk kundige Die geskikte kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: • Tussen die ouderdom van 30 – 50 jaar oud • Sober gewoontes • Medies geskik • Aandag aan detail belangrik • Moet onafhanklik kan werk • Betroubaar, eerlik & flink • Instandhouding van fabriekstoerusting & onderhoud van voertuig vloot. • Ervaring & kennis van plaatmetaal werk, meganika, algemene metaalwerk, spryverfwerk & loodgieter werk asook algemene instandhouding. • Toepaslike kwalifikasies sal in u guns tel • Kontak besonderhede van vorige werkgewers sowel as jare diens gelewer is ‘n vereiste. Ons bied aan: • Markverwante salaris (onderhandelbaar) • Aangename werksomstandighede • Plattelandse omgewing. • Hanteerbare werksdruk Geskikte kandidate kan hul CV epos na admin@lamprechtfeeds.com / CV mag nie meer as drie bladsye wees nie.

Get Alerts
 
To Apply for this Job,