This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

SKULD INVORDERING SPESIALIS

Gonubie, Oos-Londen: SKULD INVORDERING SPESIALIS. Minimum Vereistes: -Netjiese en professionele dame, 23 – 35 jaar oud. -Tweetalig met 'n uitstekende Engelsvaardigheid -Matriek -Kwalifikasie in Regte voordelig. -3 tot 5 jaar ondervinding in volledige .skuldinvordering (nie kontaksentrum invorderings nie) -Kennis van skuldinvordering regsproses -Goeie probleemoplossing- en konflik hanteringsvaardighede. -Vermoë om druk te hanteer -Self gemotiveerd met goeie aandag vir detail -Ferm met goeie kommunikasie- en onderhandeling vaardigheid. -Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings. Pligte: -Volledige skuldinvordering funksies vir versekeraars en ad-hoc invorderings -Bestuur en doen verslag oor bestaande regslêers -Produseer maandelikse en ad hoc verslae -Monitor impak op versekeringspolisse -Bepaal watter kliënte vanuit 'n skuldinvorderingsperspektief verseker is -Kontak debiteure telefonies en bepaal status van skuld en vermoë om te betaal. -Volg proaktiewe invorderingsprosesse -Vaslegging van fakture op Pastel -Dagboek en opvolg van uitstaande gelde -Verantwoordelik vir eie werk, eie tyd, eie aflewering. Salaris: R 8 000 - R 12 000 bruto maksimum (Afhangende van skuldinvordering ondervinding) Stuur opgedateerde en gedetailleerde CV in Word of PDF formaat (nie as ‘n skakel/”link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui verwysing CR1785 aan en u salarisverwagting in konteks met die aangebiede bedrag.

Get Alerts
 
To Apply for this Job,