This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Webontwikkelaars / Ontwerpers

'n Dinamiese tegnologiemaatskappy in Centurion is op soek na webontwikkelaars / ontwerpers vir innoverende webontwerpe en uitleg met behulp van - PHP/HTML/CSS/jQuery/SQL/JavaScript/JSON/Angular/Ajax/MS.NET/SEO. Ontwerpers met UI / UX is voordelig. Tersiêre kwalifikasies vereis en minimum 1 jaar werkservaring. Vanweë ons sosiale verantwoordelikheid mag slegs inwoners van Centurion en omgewing aansoek doen. Aanvangsalaris vanaf R6500 + voordele. Slegs op afspraak. E-pos CV na hr@dreammerchants.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,