This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Finansiele Adviseur

Odinfin is opsoek na Finansiele Adviseurs met ondervinding in die lang termyn versekerings bedryf. Hierdie pos verg ‘n selfgedrewe persoonlikheid en is geskik vir kandidate wat bereid is om hard te werk en die vrugte daarvan te pluk. Relevante produk-kennis is iets wat ons vir jou gaan leer, maar ‘n natuurlikke vermoë om suksesvolle verkope te doen is noodsaaklik. Verkoopslei sal voorsien word, maar dit sal jou taak wees om seker te maak diè word omskep in waardige besigheid. Hierdie werksgeleentheid bied aan ‘n Bo gemiddelde kommissie struktuur aan die regte kandidate. Vereistes: - Finansieledienste of beleggings ondervinding - Vlot in beide Afrikaans en Engels - Graad 12/Matriek. - Skoon kriminele en kredit rekord - Voltooide RE5 (voordelig maar nie voorvereiste nie) - Eie voertuig en bestuurders lisensie - Eie skoot rekenaar. - Ten minste 1- 2 jaar ondervinding. mark@odinfin.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,