This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

CCTV/ALARM TEGNIKUSTE

alarm en CCTV kamera tegnikuste. ‘n sekuriteitsmaatskappy in centurion benodig alarm en CCTV kamera tegnikuste. Vereistes: gevorderde kennis met installasie en onderhoud van alarms asook CCTV kameras. Psira en SAIDSA geregistreer. geldige bestuurderslisensie. Goeie kommunikasievaardighede, netjiese voorkoms. kandidate kan cv stuur na posts.civa@gmail.com NB: noteer asb die posbeskrywing in die “subject” Lyn.

Get Alerts
 
To Apply for this Job,