This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Animal Feed Production Manager

Vervaardiger van voer vir herkouers in Bloemfontein is opsoek na iemand met ten minste 8 jaar ondervinding in die veld. B.Sc graad met Animal Nutrition noodsaaklik! Persoon gaan betrokke wees by die formulering van nuwe voere. Verantwoordelikhede: Diens van bestaande kliente. Soek van nuwe kliente. Formulasie betrokkenheid. Hernuwing van registrasies. Stock management. Boeredae. hettie@workersweb.net

Get Alerts
 
To Apply for this Job,