This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

BROKER

Senior Kommersiële Onderskrywings Administrateur by Korttermynversekerings Makelaar Kennis hê in: • Kommersieël • Agri • Oesversekering • Kontrakteurs Alle Risiko • Plant Alle Risiko • Aanspreeklikheid. Pligte: • Hanteer inkomende navrae en wysigings van jou portfeujle kliënte. • Werk direk met kliënte • Berei Hernuwings voor • Nuwe Kwotasies aanvra • Polisse uitreik • Seker maak dat polisdokumente korrek is, voordat na kliënt gestuur word. • Kan instaan by ander stasies indien benodig word – Onderandere Eise ook Vereistes: • Graad 12, Nasionale Sertifikaat (NQF4) of 'n gelykwaardige kwalifikasie. • RE5 • FAIS geakkrediteer om as verteenwoordiger geregistreer te kan word. • Volledige kennis van onderskrywingprosedures • Minimum 5 jaar ervaring in die kommersiële korttermynversekeringsbedryf. • Rekenaarvaardigheid - Microsoft Office en moet stelselverwerking kan doen • Tweetalig (Engels en Afrikaans) - Goeie kommunikasievaardighede (mondelings en geskrewe) • Die vermoë om goeie kliënteverhoudinge te bewerk • Beplanning, organisering en tydsbestuurvaardighede.

Get Alerts
 
To Apply for this Job,