This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Onderhouds Bestuurder

ONDERHOUDSBESTUURDER Alta du Toit Nasorg Sentrum, Boston POS EN PERSOONSPESIFIKASIE Kennis: • Gekwalifiseerde ambagsman • Bewese ondervinding as Fasiliteitsbestuurder / Onderhoudsbestuurder (minstens 10 jaar) • Goed ontwikkelde tegniese kennis. • Grondige kennis van veiligheidsvereistes in soortgelyke industrie. • Kennis en ervaring met relevante Veiligheids- & Gesondheidsregulasies en praktyke. Vaardighede: • Uitstekende kommunikasievaardighede • Uitstekende tegniese vaardighede (herstel en onderhoud) • Delegeringsvaardighede • Baie goeie beplanningsvaardighede • Praktiese vermoëns • Kreatiewe probleemoplossingsvermoë • Rekenaarvaardighede • Geldige rybewys – verkieslik ‘n PDP Persoonsvereistes: • Vermoë om onder druk te kan werk • Deeglike aandag aan detail. • Taakgeoriënteerd en resultaat gedrewe Voordele: Mededingende salaris, verlof, Medies & Pensioenfonds. Sluitingsdatum: 21 Februarie 2020 Rig ‘n volledige CV aan: admin1@altadutoit.org.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,