This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Huishoudster

*Huishoudster Pos* beskikbaar op vakansie oord in die Brits omgewing, Noordwes Provinsie. Enkellopende middeljarige dame met goeie gesondheid en belangstelling in die gasvryheidsbedryf. Afrikaans sprekend en nie-roker. Sy moet energiek, kreatief en prakties van geaardheid wees met goeie menseverhoudinge. Gratis behuising op die oord. Ongelukkig GEEN honde. Stuur gerus u cv na: work0866992159@gmail.com

Get Alerts
 
To Apply for this Job,